FEESBUNDELS
Elke 5 jaar word ‘n feesbundel saamgestel om die jare wat verby is te herdenk. Dit vertel ‘n storie van die lewe in die koshuis en hoe dit ‘n impak op elkeen maak. Dit gee ons ‘n terugblik op jare wat was en gee ons hoop en opgewondeheid oor jare wat kom.
Laai gerus die vorige feesbundels af by die onderstaande skakels.