"Wat is erger as 'n huis sonder 'n moeder...?
Beslis "Sonop sonder 'n Nonnie" As Sonop Nonnie is dit nie net my plig om elke jongman se maag vol te hou nie, maar uit liefde dra ek elke Sonopper se belange op die hart. Nonnie is jou ma weg van die huis..."
Praise&Worship aand
Date:
Vrydag, February 17, 2017 - 18
Praise en worship aand by Sonop Tehuis, en enige iemand is welkom.
Sonop