Ouwe voorsitter vir 2017/2018!

Baie geluk aan Dietlof Ferreira met sy verkiesing tot voorsitter vir Sonop Christelike Tehuis vir die 2017/2018 termyn. Ons sien uit daarna om saam met jou hoër hoogtes te berreik.