"Wat is erger as 'n huis sonder 'n moeder...?
Beslis "Sonop sonder 'n Nonnie" As Sonop Nonnie is dit nie net my plig om elke jongman se maag vol te hou nie, maar uit liefde dra ek elke Sonopper se belange op die hart. Nonnie is jou ma weg van die huis..."
KULTUURAANDE
Afgesien van 'socials' met dameskoshuise wat 'n weeklikse instelling is, bied Sonop ook jaarliks verskeie kultuuraande aan waartydens sekere kulturele aspek tydens 'n social uitgehef word.