"Wat is erger as 'n huis sonder 'n moeder...?
Beslis "Sonop sonder 'n Nonnie" As Sonop Nonnie is dit nie net my plig om elke jongman se maag vol te hou nie, maar uit liefde dra ek elke Sonopper se belange op die hart. Nonnie is jou ma weg van die huis..."
Kultuur Aand
Date:
Donderdag, March 9, 2017 - 19
Die eerste kultuuraand van 2017. 'n Kultuur aand is 'n kuier geleentheid wat Stuku skep vir die koshuise om 'n groot kuier te hou saam een ander dames koshuis, met 'n tema en word dan beoordeel deur mense van Stuku.
Sonop