"Wat is erger as 'n huis sonder 'n moeder...?
Beslis "Sonop sonder 'n Nonnie" As Sonop Nonnie is dit nie net my plig om elke jongman se maag vol te hou nie, maar uit liefde dra ek elke Sonopper se belange op die hart. Nonnie is jou ma weg van die huis..."
Huis intern dag
Date:
Saterdag, February 18, 2017 - 09
'n Dag vol speel en lag waar almal in die tehuis gevra word om die naweek in te bly sodat ons as Sonoppers mekaar beter kan leer ken en saam aan aktiwiteite kan deelneem.
Sonop